Visuele Beelde

 

Maak gerus kontak met u navrae, voorstelle of werke!  

 

Ons sien uit om van u te hoor. Sou u nie die meegaande vorm wou voltooi nie, kan u ons direk kontak op:

 

 

admin@namibskryf.com

 

Namib Skryf,

Windhoek 

Namibia

 

 

 
 
 

Stilte


wat as my stem

stil word

my gedagtes vries

en ek my siel

nie meer

kan uitbloei op

papier

wat as my

woorde opraak

of my in die

steek laat

en ek my nie meer

kan weergee

op díé manier

wat as ek té hard

probeer

en tevergeefs

my meet

aan ander

se werke

soveel meer

as my eie

wat as my woorde:

S

T

I

L

T

E

word...


©Marlene Erasmus


Kopiereg. Alle regte voorbehou / Copyright. All Rights Reserved